KD Reeks
Saadbed voorbereiding in konvensionele en minimum bewerking praktyke. Stoppel bewerking in oes reste. Inwerking van kunsmis. Effektiewe onkruid beheer. Uitstekende grond vermenging in die suurstof sone.
Lees meerProdukte
KD, IR, Turbo Jet en Spread — gebou vir saadbed, stoppel, inlyn skeurploeg en die saai van voer of dekgewasse.
Saadbed voorbereiding in konvensionele en minimum bewerking praktyke. Stoppel bewerking in oes reste. Inwerking van kunsmis. Effektiewe onkruid beheer. Uitstekende grond vermenging in die suurstof sone.
Lees meer
Die Inlyn Skeurploeg bied maksimum deurbreuk van verdigtings lae in minimum bewerkings praktyke, sonder om grondstruktuur totaal te vernietig. Bo-grond en materiaal word tot die minimum versteur.
Lees meer
Vir die saai van voer en dekgewasse. Kan geintegreerd met BOK.I reeks implemente of afsonderlik gemonteer word op boer se bestaande implemente.
Lees meer
‘n Koste effektiewe metode vir die saai van dekgewasse en voer, of die uitstrooi van ongedierte beheer middels.
Lees meer