Skip to main content
Maak Kontak

Spread Reeks

GEBRUIKE VAN BOK.I SPREAD REEKS:

Ons Spread reeks bied ‘n koste effektiewe metode vir die saai van dekgewasse en voer, of die uitstrooi van ongedierte beheer middels. Die lae 12v krag verbruik, asook totale gewig van die reeks strooiertjies open ‘n wye moontlikheid van monterings geleenthede.

Kenmerke:

  • Tot en met 12m werks wydte.
  • Plastiese tenk van 60l en 95l.

Brosjures: Econo Spread Pro Spread

Kontak ons vir pryse en opsies