KD Reeks

GEBRUIKE VAN BOK.I KD REEKS:

 

Saadbed voorbereiding in konvensionele en minimum bewerking praktyke. Stoppel bewerking in oes reste. Inwerking van kunsmis. Effektiewe onkruid beheer. Uitstekende grond vermenging in die suurstof sone.

 

Kenmerke:

 

  • Stewige, moderne konstruksie.
  • Uitstekende vakmanskap.
  • Lae onderhoud.
  • Hoë werk spoed – van 8km/h tot 16km/h.
  • Lae diesel verbruik.
  • Lae totale implement koste per hektaar
  • Rubber gemonteerde veerbelading – sorg vir egalige grond kontak en beskerm skottels teen skade.
  • Onderhouds vrye gese lde SKF laers, ho  betroubaarheid
  • Swaardiens Rollers vir goeie konsolidasie van grond.
  • Standaard met 21” 6mm skottels – 21” skottels verskaf ‘n goeie balans tussen ho  rotasie vir beter grond en
  • material vermenging, penetrasie vermo  en lang leeftyd.
  • 2m tot 8m beskikbaar in driepunt, sleep, vaste raam en opvou modelle.

IR Reeks

GEBRUIKE VAN BOK.I IR REEKS IN LYN SKEURPLOEË:

 

Die Inlyn Skeurploeg bied maksimum deurbreuk van verdigtings lae in minimum bewerkings praktyke, sonder om grondstruktuur totaal te vernietig. Bo-grond en materiaal word tot die minimum versteur.

 

Kenmerke:

 

  • Stewige, moderne konstruksie.
  • Uitstekende vakmanskap.
  • Lae onderhoud.
  • No Till tipe tand vir maksimum deurbreuk en minimum
    bo-grondse versteuring.
  • Swaardiens tand ontwerp,1200kg wegbreek aksie met betoubare bladveer.
  • Vervangbare skoen en vlerk skare. Algemeen beskikbare aan-slaan skaar word gebruik.
  • Verstelbare rubber gemonteerde koulters.
  • Onderhouds vrye geseëlde NSK laers, hoë betroubaarheid
  • Standaard met 20” geriffelde koulters
  • 4 tand tot 9 tand beskikbaar in driepunt vaste raam modelle.
  • 35kW per tand.

 

Turbo Jet Reeks

GEBRUIKE VAN BOK.I Turbo Jet REEKS:

 

Vir die saai van voer en dekgewasse. Kan geintegreerd met BOK.I reeks implemente of afsonderlik gemonteer word op boer se bestaande implemente. 12V gedrewe sisteem, met vele uitlaat en uitmeter opsies wat kan voldoen aan wye boerdery monterings geleenthede

 

Kenmerke:

 

  • Elektries of Automaties
  • Tot en met 6m werks wydte
  • Verskeie meter rollers vir verskeie saad opsies
  • Plastiese tenk van 500 Liter
  • Rate Control (Slegs op bestelling)
  • Spoedwiel (Opsioneel op BOK.I reeks)
  • Loopvlak en monteerstukke. (Opsioneel op BOK.I reeks)

Spread Reeks

GEBRUIKE VAN BOK.I SPREAD REEKS:

 

Ons Spread reeks bied n koste effektiewe metode vir die saai van dekgewasse en voer, of die uitstrooi van ongedierte beheer middels. Die lae 12v krag verbruik, asook totale gewig van die reeks strooiertjies open 'n wye moontlikheid van monterings geleenthede.

 

Kenmerke:

 

  • Tot en met 12m werks wydte.
  • Plastiese tenk van 60l en 95l.

Adres

Plaas Finaal, Bethlehem, Vrystaat

Posbus 2773, Bethlehem, 9700

Kontak

Produkte

© Copyright BOK.I 2019 | Website: It's Called Digital | Webmaster